Afrikaans@LanCSAL

Hier kan u inligting kry oor ons personeel, die programme wat ons aanbied, asook ander wetenswaardighede oor die Departement.

U kan ook in verbinding tree met ons personeel en met hulle in gesprek tree oor hul belangstellingsvelde.

Inligting wat vir ingeskrewe studente van belang mag wees, sal ook periodiek hier verskyn. Onthou huidige studente kan ook op Edulink kyk vir notas vanaf dosente.

Wesby – Kommer oor Afrikaans … oordrewe of nie?

Welkom by die eenheid vir Afrikaans, Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek