Staff Members

Home » Marné Pienaar​

Professor
Name: Marné ​ Pienaar
Location: B-Ring 516 Auckland Park Kingsway Campus
  Staff Members

Contact Details:
Tel: 011 559 3523

Email: mpienaar@uj.ac.za

About Marné Pienaar​

BA hons, MA, (Universiteit van Stellenbosch); MA, D. Litt et Phil (RAU) Marné Pienaar is vanaf 2008 professor in taalkunde aan die Universiteit van Johannesburg.  Sy was voorheen 10 jaar verbonde aan die Departement Linguistiek van dieselfde universiteit.  Sy het haar loopbaan begin by die Soweto-kampus van die destydse Vista-universiteit waarna sy ook onderskeidelik werksaam was by die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit van Natal en die Universiteit van Johannesburg. Navorsingsartikels en hoofstukke in boeke: 1987:  Naamkunde: Navorsingstegniek en –metodiek In: Die Kultuurhistorikus,  2(2) Okt 1987, p.67-77. 1992: Volkshumor in Afrikaanse bynaamgewing. In: Tydskrif vir Volkskunde en Volkstaal, 48(2)  Okt. 1992, p. 15-22. 1995:  Van die Wellingtonse meisies, vir ‘n trippens ‘n pond: Byname in Wellington In: Burden, M. & Van der Merwe, H. (red) 1995  Van Fabels en Feeste tot Gewels en Geeste. Opgedra aan Pieter W. Grobbelaar. Universiteit van Stellenbosch, Stellenbosch, p.4-11. 1996: Die optrede van beeldskematiese strukture as konseptuele merkers in Christine deur Bartho Smit, In: Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 36 (4) Des. 1996, p. 258-271. 1998:  Registerverwerwing as toegang tot taalverwerwing In: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Taalonderrig, Des. 1998, p. 265-272. (mede-outeur: Sarah Slabbert). 2000:  An Assessment model for the application of appropriate norms and standards in simultaneous interpreting services In Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Taalonderrig, vol. 34, no.4: Des. 2000, p.387-401 (mede-outeur: Sarah Slabbert). 2000: Language and client behaviour PanSALB Occational papers no. 2 (mede-outeur: Sarah Slabbert). 2001: Taalbeleid aan tersiêre instellings.  Oppad na veeltaligheid: frustrasies op grondvlak, die waarde en beperkinge van ‘n taaloudit, belowende inisiatiewe. In: Aambeeld, Julie 2001, p. 41 – 46. 2002: Why the use of plain language is not that simple in South Africa. In: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Taalonderrig, vol. 36 Junie 2002, p. 146 – 151. 2002: Simultaneous interpreting services at South African provincial legislatures: a few cautionary notes In: Southern African Linguistics and Applied Language Studies, vol. 22 no 4, p.271 -281. 2002: Determining the appropriate code in a South African business environment. In: Southern African Linguistics and Applied Language Studies, vol. 22, no. 4, p.263-270 (mede-outeur: Sarah Slabbert). 2003: Force Dynamics and the translation process. In: Proceedings of the 21st World Congress of the World Federation of Modern Language Associations / Fédération Internationale des Professeurs de Langues Vivantes (FIPLV). 2004: Die Indekseerder as Taalpraktisyn. In: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Taalonderrig vol. 38 no.1 p. 117-130  (mede-outeur: E. van Zuydam). 2004: Die waarde van kognitiewe semantiek in die analisefase van vertaling  In: Literator vol. 25 (2), p. 1 -17. 2005: Die waarheid hoef nie vertaal te word nie. In: Muratho April 2005, pp. 11-13. 2005: Taalbeleid aan finansiële instellings. In: Southern African Linguistics and Applied Language Studies vol. 23 (4), p. 335-347 (mede-outeur: Brigitte van Schouwenburg). 2006:  Simultaneous interpreting as an aid in parallel medium tertiary education. In: Stellenbosch Papers in Linguistics (SPIL) PLUS, no. 33, p.27-42. 2006: Current trends in Linguistic Research In: Southern African Linguistics and Applied Language Studies vol. 24 (2), p. 191-216 (mede-outeur: B. van Rooy) 2006: Die stand van tolking in kommunikasie tussen staat en burgers  In: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Taalonderrig. vol. 40(1), p. 35-47. 2006: Speaking in tongues: Did the TRC open the floodgates? In: Muratho. vol 6(2), pp. 27-33. 2006: Some factors influencing the use of simultaneous interpreting as an alternative to parallel medium teaching in tertiary education. In: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Taalonderrig. vol. 40(2), p. 127-139 (mede-outeur: A-M Beukes) 2007: Four languages, one classroom: “Reasonably practicable”? In: Southern African Linguistics and Applied Language Studies . vol 25 (3). 2007: A case study of the Language in education complaints received by the CRL Commission: multilingualism a far cry form implementatio. n In: Southern African Linguistics and Applied Language Studies. vol 25 (4), p. 575-588.  (mede-outeur: Patricia Watson) 2007: Educational interpreting and the role of the interpreter.  Visible agents of cultural sensitivity. In: Thelen, M. and Lewandowska-Tomaszczyk, B. (eds.)  Translation and Meaning Part 7. Proceedings of the Maastrich Session of the 4th International Maastricht-Lódź Duo Colloquium on Translation and Meaning.  Held in Maastricht, The Netherlands, 8-21 May 2005. Maatricht, Universitaire Pers Maastricht, p. 465-471. 2008:  Metaphors of Transformation:  The New Language of Education in South      Africa. In: Erich Berendt, E.(ed). John Benjamins: London, p. 225-241.     (co-authors: Sarah Slabbert & Rosalie Finlayson). 2008:  Taalbeleid en -praktyk: Implikasies van taalhoudings van SAPD-     konstabels in Gauteng. Suid-Afrikaanse Journal for Language Teaching       vol 42 (1). (co-author: M.P. Vergie) 2008:  A decline in language rights violation complaints received by PanSALB The Case of Afrikaans  In: Stellenbosch Papers in Linguistics (SPIL) PLUS,   no. 38, p.125-138. 2009:  Simultaneous Interpreting: Implementing Multilingual Teaching in a South African Tertiary Classroom In: Inggs, J. and Meintjies, L. Translation Studies in Africa. Continuum: New York, p. 223-243. (co-author: A-M. Beukes) 2009: Die vertaling van ‘n vertaalterminologielys in Afrikaans  In: Burger, W. en Pienaar, M. 2009. (red.) Die tand van die Tyd.  Opstelle opgedra aan Jac Conradie. Sun Press: Stellenbosch, p. 61-74. (medeouteur: A-M. Beukes) 2009: (red.) Die tand van die Tyd. Opstelle opgedra aan Jac Conradie.  Sun Press: Stellenbosch.  (saam met Willie Burger) 2009:  Die sekuriteitswag, my finansiële adviseur.  In: South African Journal for  Language Teaching, 43/1, p. 136-146 2010:  Veeltalige Vertaalterminologie / Multilingual Translation Terminology. Van Schaik: Pretoria. (mede-outeur: A-M. Beukes) 2010:  Uitdagings en struikelblokke by die vertaling van die FIT internasionale -vertaalterminologielys in Afrikaans. In: Southern African Linguistics and Applied Language Studies, vol. 28(3), p. 267-282. (mede-outeur: A-M. Beukes) 2011: Adding the 19th Language: The Translation of FIT’sTranslation Terminology List into Afrikaans. Proceedings of the XIX World Congress, August 1-4 2011 San Francisco California, USA.  American Translators Association, p. 309-320. (mede-outeur: A-M. Beukes) Navorsingsverslae: 1999: Language and client behaviour.  Navorsing onderneem met die finansiële steun van die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad waarin die verhouding tussen taal en kliëntegedrag ondersoek is in samewerking met ABSA. 1999: A suitable interpreting model for the Gauteng Legislature. Navorsing onderneem met die finansiële steun van die Europese Unie waarin ‘n assesseringsmodel vir tolking by die Gauteng Wetgewer ontwikkel is. 2006: Language in Education Project Navorsing onderneem in opdrag van die Kommissie vir die Bevordering en Berskerming van die Regte van Taal-, Kultuur- en Godsdienstige gemeenskappe waar klagtes wat die kommissie ontvang het rakende die implementering van die Taal-in-Onderwysbeleid ondersoek is (mede-outeur: Patricia Watson). 2006: Implementing multilingualism in a SA tertiary class room. “I can uncerstand more better”. Navorsing onderneem met befondsing van die Dekaan Geesteswetenskappe van die Universiteit van Johannesburg waartydens ondersoek ingestel is na die haalbaarheid van die praktiese implementering van die taalbeleid van die Universiteit van Johannesburg. 2007: Language rights complains.  Ondersoek na die redes vir die afname in klagtes wat ontvang word deur die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad rakende die skending van taalregte.  In medewerking met Patrica Watson (navorsingsgenoot van die Universiteit van die Witwatersrand). Kontakbesonderhede