Staff Members

Home » Ms Jolyn Phillips
Ms Jolyn Phillips

Lecturer
Name: Jolyn Phillips
Location: B Ring 510 Auckland Park Kingsway Campus
Afrikaans@LanCSAL Personeel  Staff Members

Contact Details:
Tel: 011 559 2700

Email: jolynp@uj.ac.za

About Ms Jolyn Phillips

​Agtergrondinligting

Jolyn Phillips is gebore in Blompark, Gansbaai. Sy voltooi ‘n meestersgraad in kreatiewe skryfwerk onder die mentorskap van dr. Meg Vandermerwe. Tydens die voltooiing van haar MA in Skeppende Skryfkuns is haar kortverhale en poësie in talle tydskrifte en versamelings gepubliseer, naamlik New Contrast, Aerodrome, This is my land (UWK-publikasie, 2011), Harvest (UWK-poësiebundel, 2016), Ghost Eater and other stories (2014). Haar debuutversameling van kortverhale, Tjieng Tjang Tjerries ander other stories, is in 2016 en 2017 met groot lof gepubliseer (voorgeskryf aan die Universiteit van Rhodes, op die kortlys vir die Engelse UJ-prys vir die beste debuut geplaas en het in 2018 die NIHSS-prys vir beste fiksie gewen). Sy is genooi om aan talle feeste as ‘n gespreksvoerder en paneellid op te tree, naamlik die Franschhoek literêre fees, die Open Book Festival, Kingsmead literêre fees en die McGregor fees. In Julie 2017 publiseer sy haar Afrikaanse debuutdigbundel Radbraak by Human & Rousseau (dit is op die kortlys vir die Elisabeth Eybers-prys geplaas en het in 2018 die Afrikaanse UJ-debuutprys ontvang). Saam met haar Afrikaanse digdebuut, het sy ook van die gedigte getoonset (een van die komposisies is op Die Wasgoedlyn vol. 2 CD). In 2019 is sy genomineer vir ‘n Fiësta-toekenning vir beste teaterverwerking/vertaling van ‘n bestaande werk, Tjieng Tjang Tjerries, saam met regisseur Jason Jacobs asook vir ‘n Kanna vir beste opkomende kunstenaar en beste musiekblyspel. Sy is tans besig met ‘n PhD in Skeppende Kuns aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy doseer op die oomblik Afrikaanse Metodiek, Afrikaanse Letterkunde en Vertaalteorie aan die Universiteit van Johannesburg.

Background information

Jolyn Phillips, 27, was born and bred in Blompark, Gansbaai. She completed a Master’s degree in Creative Writing under the mentorships of Dr Meg Vandermerwe. During her completion of her MA in Creative Writing, her short stories and poetry were published in numerous journals and anthologies, namely New Contrast, Aerodrome, This is my Land (UWC publication, 2011), Harvest (UWC poetry anthology, 2016), Ghost Eater and other stories (2014). Her debut collection of short stories, Tjieng Tjang Tjerries and other stories, were published to great acclaim in 2016 and 2017 (prescribed at the University of Rhodes and for a UJ Prize for Best Debut and won the NIHSS Prize for Best Fiction). She has been invited to numerous festivals as a panel chair and panelist, like the Franschhoek Literary Festival, The Open Book Festival, Kingsmead Literary Festival, the Lees Fees and the McGregor Festival. In July 2017, she published a volume of Afrikaans poetry, published by Human Rousseau, titled Radbraak (shortlisted for the Elizabeth Eybers Prize (2018), and won the UJ Prize for Best Debut (2018)). Alongside the Afrikaans poetry collection, she has also composed a selection of the poetry into music (one of the compositions features on Die Wasgoedlyn Vol. 2 CD). In 2019, she was nominated for a Fiësta Award for Best Theatre Adaptation of Tjieng Tjang Tjerries and other stories alongside director Jason Jacobs as well as a Kanna nomination for Best Upcoming Artist, Best Musical. She is currently studying towards a PhD in Creative Writing at UWC. She currently teaches Afrikaans Method, Afrikaans Literature and Translation Theory at the University of Johannesburg.